Dis ’n jaar om te onthou vir die 22-jarige Tyla Seethal. Sy het nie net in Februarie ’n Grammy losgeslaan as beste Afrikakunstenaar nie; haar debuutalbum getiteld Tyla het ook pas aan die einde van Maart verskyn.
Hierdie album, wat sy uitreik skaars vier jaar nadat sy die bedryf betree het, is ’n kombinasie van R&B, pop, Afrobeats en amapiano-klanke in 13 snitte (met ’n