Huisgenoot

KAALVUIS OOR MY KAAL DAE

‘EK HET MY LYF DEUR SO BAIE GESIT. DIT WAS TYD OM LIEF TE RAAK VIR MY LYF’

IN DIE TV-program Die brug sien jy vele kante van hom. Die maer man met die manbolla op sy kop en die mooi glimlag; die ou wat so aangenaam en behendig is dat hy selfs tot leier van die groep verkies is.

Maar daar is een faset van hom wat kykers nie te sien kry nie, al speel dit ’n groot rol in sy lewe – kaal op ’n jogamat!

Sam Marais (32), die kykersgunsteling in dié opspraakwekkende kykNET-reeks, het al baie draaie in sy lewe gemaak. Hy het al ’n dwelmgewoonte oorkom, en hy het al sy brood as fopdosser verdien.

Een van die interessantste dinge waarmee hy hom besig hou se kameras is nie – is as die sameroeper van ’n groep ouens wat graag in hul adamsgewaad joga doen.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related