Kuier

GEANKER IN DIE OSEAAN

Sy liefde vir die natuur is so wyd soos die oseaan. So toe die groot oopsee roep, het hy uit ’n permanente werk gestap om sy droom as vryduiker te volg met net hoop en wilskrag aan sy kant.

Vandag het Mogamat Shamier Magmoet (40) van Heideveld op die Kaapse Vlakte sommer ’n hele paar titels agter sy naam. Hy is ’n vryduiker, regisseur, natuurbewaarder én bekroonde filmvervaardiger. Hy het dit sy lewensdoel gemaak om deur sy Sea The Bigger Pictureinisiatief jongmense ’n kans te gee om die wonders van die see te verken en ook beskermers daarvan te word.

Laas jaar het dié lewenstaak hom een van National Geographic se gesogte Wayfinder-toekennings in die sak gebring. En saam met dié prys, ’n grant om sy werk voort te sit en uit te brei.

“Shamier Magmoet het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related