Vrouekeur

EWAN doen als wat hom BANG MAAK

Doen jouself ’n guns en google die naam “Ewan Strydom”. Mamma Mia, is al wat dié tannie kan sê. Mooi was inderdaad nog nooit lelik nie.

Ek terg hom en sê ons moes liewer die onderhoud op Kampsbaai se strand gedoen het. “Ons kon, ja,” antwoord hy met ’n knipoog, “ek sou selfs my Faf-broekie aangetrek het.”

Die laaste ding wat jy verwag is dat Ewan Strydom ’n plat-op-die-aarde-ou is.

Hy’t immers genoeg rede om lekker windgat te wees, maar nie meneer Strydom nie, hy’s selfs vroeg vir ons afspraak. By tye spot hy met homself, praat openhartig oor hoe skugter hy as kind was en wonder steeds wat hy gedoen het om soveel seëninge te verdien.

Eerste op die agenda is sy werk as radio-omroeper. “Ek is ’n nuweling in die bedryf,” sê

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur3 min read
Besonderse BOLPLANTE
Affodille en tulpe is sekerlik van die mooiste bolplante wat daar is, maar mens moenie van hul families vergeet nie. Daar is talle bolplante, veral ons inheemse spesies, wat op ’n plekkie in tuine wag. Die veranderinge wat herfs aan die natuur bring
Vrouekeur6 min read
Roep Van Die Uil
Dit is die oomblik van waarheid, weet Linda so deur haar paniek. As sy wil vlug voordat die persoon agter die gordyn uitkom, moet sy nóú, of anders … Sy pluk die gordyn opsy, die blompot gereed om mee te slaan. Dis ’n seun wat net so verskrik lyk as

Related