TV Plus Afrikaans

Plaasbloed

Plaasjapie
Seisoen 1 Donderdae kykNET (*144) 20:00

Die man met die blas vel, lang klaviervingers en bruin oë waarin groen spikkels dans, is na sy oupa genoem: Stephanus Johannes Ewan Strydom. Ee-wan – die Afrikaanse seun wat tydens sy skooljare aan die Hoërskool Randburg, Johannesburg, soos ’n buitestander gevoel het.

Selfbewus oor sy aknee het hy geglo hy is onaantreklik en sou eerder drade span op sy ma en pa se kleinhoewe op sy oupa se plaas in Honeydew aan die Wesrand of alleen swem as om aan ’n spansport deel te neem.

“Sjoe, dis lank terug. Ek kan soms nie glo hoeveel dinge het verander nie,” sê Ewan (39). En dit het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas

Related