Huisgenoot

Zoë Brown

IN DIE AANBIEDERSTOEL

Die gewese Expresso-aanbieder se moedertaal is Engels, maar sy bied nou vir die eerste keer ’n televisieprogram in Afrikaans aan as medeaanbieder van VIA se nuwe reeks Trap! Dis my huis.

In dié kompetisiereeks deel 50 vreemdelinge ’n tweeslaapkamerhuis wat net toegerus is vir twee mense, als in die hoop om die pryspot van tot R1 miljoen los te slaan.

Dit was “ ’n lekker groot uitdaging” om die program in Afrikaans aan te bied, vertel Zoë (30), wat in Kaapstad woon, waar die reeks ook geskiet is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Matthew Vey
Hy’s allesbehalwe sy karakter in M-Net se Summertide. “Ek speel ’n entitled en onaangename jong man wat beslis nie goed is met eerste indrukke nie,” vertel die 23-jarige wat Wesley speel. “Maar, soos die storie aangaan, leer ons Wesley ken vir wie hy
Huisgenoot5 min read
Nou Kán Ek Maar Koud Kry
NOU, op die ouderdom van 30, kan hy eindelik die dinge geniet wat ander mense as vanselfsprekend ervaar. Klein dingetjies soos ’n koel briesie, wat voorheen rede tot kommer was. Alles te danke aan die sterk en gesonde longe in sy borskas wat eens aan
Huisgenoot4 min read
Oseane
DIE planeet Aarde bestaan ​uit massiewe stukke land en ’n selfs groter aaneenlopende massa water. Die stukke land – Afrika, Europa, Asië, Antarktika, Australië, Noord-en Suid-Amerika – word vastelande genoem. Van die totale oppervlakte van die Aarde

Related Books & Audiobooks