Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Yusuf en Yaqoob Arrison was 14 toe hul ma hulle geskiet en toe haar eie lewe geneem het. Die boeties het heelwat oorkom en verlede jaar gematrikuleer Julle het saam met my kleindogter Jes skoolgegaan. Julle was die afgelope drie jaar in my gedagtes.