PLAAG WAT DIE SON UITDOOF
Feb 14, 2020
3 minutes
Saamgestel deur JANE VORSTER
DIE verskrikking het uit ’n dorre woestyn verrys en die lug bo die Horing van Afrika en Oos-Afrika donker gemaak. Dramatiese fotobeelde wys hoe kleinboere veg om hul karige bestaan teen die gulsige indringers te beskerm. Maar vir elkeen wat jy doodmaak, is daar derduisende ander wat hul plek vat …
Terwyl die wêreld in vrees en ongeloof die Chinese coronavirusdrama dophou, saai ’n ander plaag verwoesting in Afrika: sprinkane. Dis soos twee verskillende rillerflieks wat in die uithoeke van die wêreld afspeel.
Sprinkaanplae is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days