Huisgenoot

OP ONS RADAR Die Oos-Kaap se Eminem

Eminemkonneksie

“Op ’n jong ouderdom het die ouens in my hood altyd agter die winkel freestyle-rap gedoen, en as ’n kind het ek dit as ’n manier van selfuitdrukking begin sien,” vertel Loufi.

Hy het op 10 begin rap. “Ek het rympies voor my vriende en meestal alleen voor die spieël gemaak. Ek het begin rondspeel, maar nooit regtig die moed gehad om iets uit te sit nie.”

Maar toe hy – met Eminem as ’n sukkelende rapper – sien, het hy geweet dit is wat hy wil doen.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Matthew Vey
Hy’s allesbehalwe sy karakter in M-Net se Summertide. “Ek speel ’n entitled en onaangename jong man wat beslis nie goed is met eerste indrukke nie,” vertel die 23-jarige wat Wesley speel. “Maar, soos die storie aangaan, leer ons Wesley ken vir wie hy
Huisgenoot5 min read
Nou Kán Ek Maar Koud Kry
NOU, op die ouderdom van 30, kan hy eindelik die dinge geniet wat ander mense as vanselfsprekend ervaar. Klein dingetjies soos ’n koel briesie, wat voorheen rede tot kommer was. Alles te danke aan die sterk en gesonde longe in sy borskas wat eens aan
Huisgenoot4 min read
Oseane
DIE planeet Aarde bestaan ​uit massiewe stukke land en ’n selfs groter aaneenlopende massa water. Die stukke land – Afrika, Europa, Asië, Antarktika, Australië, Noord-en Suid-Amerika – word vastelande genoem. Van die totale oppervlakte van die Aarde

Related