Loufi
Apr 09, 2021
2 minutes
Deur FRANCO HAVENGA
![f0052-01](https://article-imgs.scribdassets.com/39z0rhk8g08kdc0x/images/file5LNF4IND.jpg)
GAAN SÊ JOU MENSE
Al is Loufi se debuutalbum, Gan sê, nou eers uitgereik, is dié musikant en rapper al maande nie meer ’n vreemdeling in die plaaslike musiekbedryf nie. Die musiekvideo’s van enkelsnitte soos “Boude”, “Wit skoene” en “Baas vannie plaas” is al miljoene kere op YouTube gekyk.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days