Huisgenoot

‘’N BOER? NOOIT WEER’

EK SOEK nóóit weer ’n boer nie,” sê sy ferm. Maritza Conradie (38) pers haar rooi lippe ’n oomblik styf op mekaar, haar donkerbruin oë die ene erns.

Waar daar eens ’n trouring aan haar ringvinger geskitter het, is dit nou leeg.

Kykers van Boer soek ’n vrou sal haar onthou as die spontane donkerkop wat in 2011 sommer gou boer Gert se oog gevang het. Teen die reünie-episode het dié plaasbestuurder van Wel Van Pas, ’n vrugte-en-wingerdplaas naby Robertson, besluit hy het in haar sy ideale pasmaat gevind. Dit was ’n onvergeetlike oomblik vir kykers toe hy voor die reeks se kameras op een knie sak en Maritza vra om met hom te trou.

“Ek het ja gesê,” onthou sy nou weer daardie oomblik, nege jaar later. “Kyk, ek wou so graag in ’n sprokie glo. God het vir Gert gesê ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Matthew Vey
Hy’s allesbehalwe sy karakter in M-Net se Summertide. “Ek speel ’n entitled en onaangename jong man wat beslis nie goed is met eerste indrukke nie,” vertel die 23-jarige wat Wesley speel. “Maar, soos die storie aangaan, leer ons Wesley ken vir wie hy
Huisgenoot5 min read
Nou Kán Ek Maar Koud Kry
NOU, op die ouderdom van 30, kan hy eindelik die dinge geniet wat ander mense as vanselfsprekend ervaar. Klein dingetjies soos ’n koel briesie, wat voorheen rede tot kommer was. Alles te danke aan die sterk en gesonde longe in sy borskas wat eens aan
Huisgenoot4 min read
Oseane
DIE planeet Aarde bestaan ​uit massiewe stukke land en ’n selfs groter aaneenlopende massa water. Die stukke land – Afrika, Europa, Asië, Antarktika, Australië, Noord-en Suid-Amerika – word vastelande genoem. Van die totale oppervlakte van die Aarde

Related