Huisgenoot

DIE SÉÉR VAN ONS DRIEHOEK

SY IS bek e n d as die vinnigs t e vroueatleet in Suid-Afrika – die enigste nóg wat die 100 m-item in minder as 11 sekondes kon aflê.

Maar van die onweerswolke in haar lewe kan Carina Horn (30) nie weghardloop nie.

Nie net is die atleet verlede jaar geskors omdat sy positief getoets het vir ’n verbode middel nie; weg van die atletiekbaan hap die drama ook steeds aan haar hakke nadat sy haar midde-in ’n liefdesdriehoek bevind het.

Die drie rolspelers spring elk weg vanuit verskillende blokke: ’n Gebroke Carina sê sy wil net by haar minnares – ’n getroude vrou – wees; dié vrou sê sy hét Carina lief, maar wil nie haar kinders deur ’n egskeiding sit nie; en haar man sê sy vrou “was nog altyd ’n vry vrou”, maar dat die verhouding tussen haar en Carina “finaal

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related