Huisgenoot

IS DIT VERBY?

VIR hom was sy die borrelende donkerkop wat hom weer leer lag het; wat hom rotsvas deur die klappe van die lewe bygestaan het. En vir haar was hy nie die eens beroemde Liefling van Loftus nie; hy was net Dirkie. ’n Gefolterde man, ja, maar in wie sy steeds die rugbyheld kon sien op wie sy haar hart verloor het.

Almal wou glo Derick Hougaard se verhouding met die sangeres Nádine sou vir hom die reënboog aan die einde van sy stormjare wees, ’n nuwe begin ná sy mislukte huwelik met die sangeres Karlien van Jaarsveld en sy stryd teen depressie en ’n pil- en drankverslawing.

Maar toe, kort voor middernag op Vrydag 11 Februarie, verskyn

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Verlede jaar was daar tussen 100 en 150 flaminke in Chili se Los Flamencos-reservaat, maar vanjaar is net 15 tot 20 van die voëls daar gewaar. Wetenskaplikes van die reservaat probeer nou met behulp van satelliete uitvind waarheen die res van die fla
Huisgenoot1 min read
Sy Ou Vlamme
Dié The Cosby Show-aktrise het in 1987 met Lenny getrou. Hulle is in 1991 uitmekaar. ’n Dogter, Zoë, is uit dié huwelik gebore en die ouerpaar is steeds na aan mekaar. In 1991 het hy kortstondig met die Australiese popsangeres uitgegaan. Die jaar 199

Related