Huisgenoot

DIE RAAISEL VERDIEP

DIS ’n raaisel vol kleurryke karakters soos iets uit ’n speurroman. Maar vir die hoofkarakter, die oudrugbyspeler Derick Hougaard, is dié drama nie ’n sappige storie wat ’n mens vir ontspanning oorvertel nie. En dit bly aan hom vreet.

Hy is vroeër vanjaar daarvan beskuldig dat hy sy meisie, die sangeres Nádine, met twee sekswerkers verkul het – en dié bewering, wat hy as vals afmaak, het hom erg omgekrap.

“Derick is op aanbeveling van almal wat vir hom omgee Kaap toe, huis toe, om te rus – en Nádine ondersteun hom,” het ’n ingeligte bron vertel nadat die drama op die lappe gekom het.

“Derick kon nadat die ding gebeur het glad nie meer slaap nie. Daardie man het op energiedrankies, koffie en sigarette geleef. Hy was bitterlik kwaad. Hy het vir my gesê: ‘Ek gaan nie toelaat dat iemand weer oor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Spele In Syfers
Soveel etes sal daagliks in die Olimpiese dorp bedien word. Die aantal lande wat sal deelneem, insluitend die IOK se vlugtelingespan. Soveel ton CO₂ sal deur die Olimpiese Spele in Parys gegenereer word. Die organiseerders noem dit die groenste Spele
Huisgenoot2 min read
Wat Jy Moet Weet Oor Gedwonge Of Vroeë Aftrede
1 Is ek kragtens die wet verplig om op ’n sekere ouderdom af te tree? Nee. Die neiging is tussen 60 en 65, maar geen Suid-Afrikaanse wet skryf dit voor nie. Jy kan werk so lank as wat jy wil, of as wat jou dienskontrak bepaal. Werkgewers mag nie teen
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related