Huisgenoot

DUBBEL DIE SEKSDRAMA?

AS SANGERES sing sy haar hart uit teenoor haar aanhangers, maar weg van die verhoog was Nádine nog altyd privaat.

Juis daarom was daar so ’n beroering toe sy die aand van 11 Februarie – skaars drie dae voor Valentynsdag – die bom op Facebook laat bars: “Vier jaar. Ses maande. 20 dae. Dis verby. Finaal.”

Dat sy na haar verhouding met die gewese Springbok Derick Hougaard verwys het, was vir haar aanhangers duidelik. En dadelik het dit begin gons oor hoekom hulle uitmekaar is. Nádine het deur hul stormagtige verhouding vir Derick bly ondersteun – hoekom dan so skielik en dramaties die finale skeuring?

kan nou onthul dat Nádine en Derick op die aand van haar Facebook-uitstorting ’n “hewige

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa