Huisgenoot

LOKVAL OP LOFTUS?

‘ALLE INLIGTING WAT DEUR HAAR VERSKAF IS, WAS VRYWILLIG’

DIE stof het net begin lê oor Derick Hougaard se beweerde – en hewig ontkende – gefuif met twee gesellin-susters in ’n Pretoriase hotelkamer. Maar stof lê klaarblyklik nooit lank nie.

Die tweelingsusters het ná die beweerde voorval aan ’n vertroueling gesê hulle is betaal om daaroor te lieg – en dít glo om die oudskopkoning se verhouding met die sangeres Nádine te vernietig.

Derick het die sage oënskynlik in die hande van die gereg gelaat en onlangs op Facebook geesdriftig met aanhangers oor sy planne vir ’n sportslypskool vir kinders gesels wat hy “Liefling 10 Skool

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related