Huisgenoot

HIER’S HULP Help, ek’t PMS!

VROUE ken dié gevoel: Een keer per maand is dit sowaar asof iets anders jou lyf oorneem. Jy is meer buierig as gewoonlik, die geringste dingetjie is genoeg om jou te laat grens, jou rug pyn en jy voel sommer net moeg.

Selfs jou man en kinders praat al saam oor hoe dit weer “daai tyd van die maand” is. (Hulle behoort van beter te weet.)

Maar wat gebeur met jou lyf wanneer jy premenstruele sindroom, oftewel PMS, ervaar? Wanneer is die simptome tekens van iets ernstigers? En wat kan jy doen om dié tyd draagliker te maak?

Ons het by ’n paar kenners gaan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Matthew Vey
Hy’s allesbehalwe sy karakter in M-Net se Summertide. “Ek speel ’n entitled en onaangename jong man wat beslis nie goed is met eerste indrukke nie,” vertel die 23-jarige wat Wesley speel. “Maar, soos die storie aangaan, leer ons Wesley ken vir wie hy
Huisgenoot5 min read
Nou Kán Ek Maar Koud Kry
NOU, op die ouderdom van 30, kan hy eindelik die dinge geniet wat ander mense as vanselfsprekend ervaar. Klein dingetjies soos ’n koel briesie, wat voorheen rede tot kommer was. Alles te danke aan die sterk en gesonde longe in sy borskas wat eens aan
Huisgenoot4 min read
Oseane
DIE planeet Aarde bestaan ​uit massiewe stukke land en ’n selfs groter aaneenlopende massa water. Die stukke land – Afrika, Europa, Asië, Antarktika, Australië, Noord-en Suid-Amerika – word vastelande genoem. Van die totale oppervlakte van die Aarde

Related