Huisgenoot

RAAISEL-REUSE DEEL 1 VAN 4

STONEHENGE in Wiltshire, Engeland, is die oorblyfsels van enorme mensgemaakte ringe regopstaande stene wat al duisende jare die verbeelding van die mensdom aangryp. Die naam Stonehenge beteken waarskynlik “hangende stene”. Stonehenge is in 1986 tot ’n Wêrelderfenisgebied verklaar.

ENORME KLIPPE

EERSTE RING

Dit het bestaan uit 30 enorme regop saraseenklippe met dwarsstene bo-op. Die stene is tot hoog (meer as vyf mense) en weeg tot (soveel soos vier olifante). Van die dwarsstene het afgeval en van die regop stene word vermis.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru