Huisgenoot

’N PAD MET ROSE BESAAI

LUDWIG TASCHNER (77), ROOSKWEKER

Hierdie LEWE

Gewone mense in hul eie woorde

‘ELKE dag van my lewe is ek omring met rose.

Ek bly hier op die plaas en loop daagliks deur die rose. Daar is oor die 800 verskillende variëteite.

Jan van Riebeeck het saam met hom rose van die skip af gebring. Dit het hom herinner aan die huis. Rose het hierdie bekoring wat jou laat verlang, maar dit bring ook vreugde.

Ek het so te sê tussen die blomme grootgeword.

Ek het in Oos-Duitsland grootgeword en skoolgegaan. My ouers het ’n kwekery gehad. Ek het hulle van kleins af in die kwekery gehelp. Daar was baie plante. Veral vrugtebome. Vrugtebome was toe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Matthew Vey
Hy’s allesbehalwe sy karakter in M-Net se Summertide. “Ek speel ’n entitled en onaangename jong man wat beslis nie goed is met eerste indrukke nie,” vertel die 23-jarige wat Wesley speel. “Maar, soos die storie aangaan, leer ons Wesley ken vir wie hy
Huisgenoot5 min read
Nou Kán Ek Maar Koud Kry
NOU, op die ouderdom van 30, kan hy eindelik die dinge geniet wat ander mense as vanselfsprekend ervaar. Klein dingetjies soos ’n koel briesie, wat voorheen rede tot kommer was. Alles te danke aan die sterk en gesonde longe in sy borskas wat eens aan
Huisgenoot4 min read
Oseane
DIE planeet Aarde bestaan ​uit massiewe stukke land en ’n selfs groter aaneenlopende massa water. Die stukke land – Afrika, Europa, Asië, Antarktika, Australië, Noord-en Suid-Amerika – word vastelande genoem. Van die totale oppervlakte van die Aarde

Related