Huisgenoot

EN NÓG ’N OSCAR GAAN AAN…

OP ’N Oscar-aand vol hoogtepunte toe dit oudergewoonte gewemel het van Hollywood se blinkste sterre, het ’n minder bekende man van ver oor die waters gekom om die groot name se kollig te steel.

Al het Brad Pitt sy eerste Oscar vir toneelspel verower en al het Laura Dern se toespraak die hartsnare geroer en Martin Scorsese tydens Eminem se optrede ingedut, het die aand ongetwyfeld aan Bong Joon-ho behoort.

Bong Joon-wie? sal jy dalk vra. Want dié Suid-Koreaanse regisseur se naam was tot onlangs nog feitlik onbekend by talle fliekvlooie.

Maar noudat sy jongste rolprent, , ’n volle vier Oscars ingeoes het – onder meer vir beste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Matthew Vey
Hy’s allesbehalwe sy karakter in M-Net se Summertide. “Ek speel ’n entitled en onaangename jong man wat beslis nie goed is met eerste indrukke nie,” vertel die 23-jarige wat Wesley speel. “Maar, soos die storie aangaan, leer ons Wesley ken vir wie hy
Huisgenoot5 min read
Nou Kán Ek Maar Koud Kry
NOU, op die ouderdom van 30, kan hy eindelik die dinge geniet wat ander mense as vanselfsprekend ervaar. Klein dingetjies soos ’n koel briesie, wat voorheen rede tot kommer was. Alles te danke aan die sterk en gesonde longe in sy borskas wat eens aan
Huisgenoot4 min read
Oseane
DIE planeet Aarde bestaan ​uit massiewe stukke land en ’n selfs groter aaneenlopende massa water. Die stukke land – Afrika, Europa, Asië, Antarktika, Australië, Noord-en Suid-Amerika – word vastelande genoem. Van die totale oppervlakte van die Aarde

Related