Huisgenoot

Toor met sjokolade

WITSJOKOLADE-FRAMBOOSTERT

GENOEG VIR SOWAT 20 MENSE
BEREIDING: 30 MIN.
VERKOEL: 3-4 UUR

KORS

◗ 300 g sjokolade digestive-koekies
◗ 120 g botter, gesmelt

VULSEL

◗ 320 g witsjokolade, gekap
◗ 125 ml (½ k) dik room
◗ 50 g ongesoute botter
◗ 300 g vars frambose

BOLAAG

◗ 80 g donkersjokolade
◗ 30 ml (2 e) versiersuiker

Bespuit ’n reghoekige 19 x 27 cm-tertpan met kossproei. Plaas die koekies in ’n voedselverwerker en maak fyn. Voeg die gesmelte botter by en verwerk tot goed gemeng. Druk die koekiemengsel op die bodem en teen die kante van die pan vas en plaas vir 20 min. in die yskas. Plaas die sjokolade in Bespuit ’n groot stuk bakpapier met kossproei. Temper die sjokolade (blaai om vir verduideliking), skep dit in ’n spuitsak en spuit sirkels of ander patrone op die papier. Laat hard word en pak dit op die tert. Bestrooi met die versiersuiker.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related