Huisgenoot

MEJ. KUPIDO SUID-AFRIKA

‘JULLE hoef my nie te kies nie, maar ek dink dis tyd vir ’n brunet,” het sy met haar oudisie geterg. Dit was haar tweede probeerslag om die gesogte pos – as aanbieder van Boer soek ’n vrou – los te slaan, en dit lyk asof dié truuk vrugte afgewerp het toe die vervaardigers van die program haar kies.

Marciel Hopkins is beeldskoon, en ’n borrelende groet en warm drukkie maak dit gou duidelik haar skoonheid is nie net veldiep nie. Haar bruin hare val in blink golwe oor haar skouers, en wanneer sy glimlag, vonkel haar blou oë.

Wie dan nou beter om die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Bianca Terblanche Oor Harry De Villiers
DIT was nie liefde met die eerste oogopslag nie. Allesbehalwe. Ek het ’n ander ou gedate toe ek vir Harry ontmoet het. Hy was amper 10 jaar ouer as ek. Ek en sy broer was saam op skool op Aliwal-Noord. Ons paaie het in 2015 die eerste keer gekruis. E
Huisgenoot8 min read
Die Klank Van Sy Lewe
ELTON John het in 1987 ’n keeloperasie gehad wat sy stem verander het. Rod Stewart het in 2000 gehoor hy het skildklierkanker en kon nege maande lank nie sing nie. Luciano Pavarotti het groeisels aan sy stembande gekry omdat hy aan die begin van sy l
Huisgenoot4 min read
Hoekom Grom My Maag Soms?
‘WAT dink julle van dié een?” vra Bibi en hou ’n geel top met kolle in die lug. Sy is besig om deur ’n klomp klere te gaan sodat sy kan besluit watter klere sy moet hou en watter klere sy moet uitgooi. “Mal daaroor. Jy lyk baie mooi in geel, so ek di

Related