Reis na die liefde
Feb 04, 2022
3 minutes
DEUR MARTJIE ROOS.
Boer Soek ’n Vrou Seisoen 14 Donderdae kykNET (*144) 20:00
Die aanbieder Marciel Hopkins (28), wat help om Kupido vir enkellopende boere in die realiteitsreeks Boer Soek ’n Vrou te speel, se liefdespad loop parallel met dié reeks. “Ek het op 24 Julie 2020 tydens die voorproduksie van die reeks verloof geraak en trou op Saterdag 9 April, wanneer die huidige seisoen ten einde loop,” vertel sy blinkoog. En omdat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days