Huisgenoot

DALK BRING EK ’N BIETJIE GELUK

SOU sý die een word wat kykers in die liefde laat bly glo?

Twee jaar gelede het sy as’t ware televisieheiligdom betree as die nuwe aanbieder van Boer soek ’n vrou. Dié Kupido-rol is nie ’n sommerso-storie nie, want die immergewilde program se aanhangers kyk byna net so krities na die aanbieder as na die hubare boere en die hoopvolle vroue wat hul hart wil wen.

Maar Marciel Hopkins (29) het gou gewys haar Kupido-pyle is vlymskerp en haar korrel sekuur. Want die afgelope twee seisoene van kykNET se maatsoekprogram het sewe troues en twee babas opgelewer.

En in vanjaar se 15de seisoen – en Marciel se derde as aanbieder – gaan die liefde hopelik weer langs ons land se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related