Huisgenoot

LIEFDE NÁ DIE SEER

JOU lewe hoef nie een lang hartseer verhaal te wees nie. Jy moet dit eerder sien as ’n bundel hoofstukke waarvan sommige met pyn en verlies gevul is, terwyl ander vars begin – vol vreugde en opwinding.

Die aktrise Desiré Gardner (36) het dié waarheid besef toe sy daarin kon slaag om die verlies van haar egskeiding te verwerk en te sien dit hóéf nie die punt aan die einde van haar lewensverhaal te wees nie.

Op die kusdorpie Groot-Brakrivier waar sy deesdae woon, kon sy daarin slaag om ’n heel nuwe loopbaan as skrywer en vertaler op dreef te kry. Daar het sy boonop ’n nuwe liefde gevind. Inderdaad ’n nuwe hoofstuk.

Sy lyk vandag asemrowend in die helder rok wat haar gelaat laat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Jou Regte In ’n Saamwoonverhouding
1 Wat is ’n saamwoonverhouding? Dit is as jy en jou lewensmaat elke aspek van jul lewe – soos verblyf, finansies en huishoudelike verantwoordelikhede – deel, maar nie getroud of in ’n burgerlike vennootskap is nie, sê Danielle Mylie van die regsfirma
Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot1 min read
Fiks En Vrolik In Mauritius
DIS maklik om goed te voel as jy op Mauritius vakansie hou – maar dis nie ál rede vir daardie glimlag op die aanbieder HENCK CONREY se bakkies nie. Henck, die aanbieder van Vat jou goed en trek! op kykNET, was onlangs ook in die program Fiks of niks

Related