Huisgenoot

TREE VIR TREE NA LIEFDE?

‘ONS IS MAL VIR MEKAAR EN OOR MEKAAR, MAAR ONS IS OOK REALISTIES. ONS MOET DIE KAT UIT DIE BOOM KYK; ONS IS NIE MEER 18 NIE’

HIER voel dit sekerlik elke dag soos vakansie. Op Groot-Brakrivier tussen Mosselbaai en George. Een van die huise se naam kondig aan #stressmustfall. Mense werk in tuine, stap met honde see se kant toe en groet in die verbyry.

Maar Desiré Gardner het nie hier kom aftree nie. Sy woeker met die skryf aan TV-reekse soos Lui maar op, Belinda, onderskrifte vir Suidooster en haar werk aan teaterstukke.

En nou is daar ook die liefde om haar besig te hou.

Mense op die dorpie weet al omtrent almal van haar en Braam Swanepoel, die aantreklike nuwe apteker. Hulle is opgewonde wanneer hulle die paartjie op straat, op die strand en in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related