Huisgenoot

‘JA’ VIR NOG BAIE AVONTURE

VANJAAR sou die jaar wees dat hy die vrou van sy drome die jawoord vra. Maar toe kom keer die coronavirus al sy planne op hul kop

Eers het die hotel in Kampsbaai, Kaapstad, waar Handrè Lourens aan sy donkerkopmeisie wou verloof raak, hul deure vir die inperking gesluit. Daarna het hy dit oorweeg om Marciel Hopkins in September op die eiland Zanzibar die groot vraag te vra, maar die covid-19-pandemie het toe ook hul vakansieplanne in die wiele gery.

Maar as ’n man die aanvallige nuwe aanbieder van Boer soek ’n vrou jóú vrou wil maak, maak jy ’n plan. Een wat haar asem sal laat wegslaan

Handrè (30), ’n finansiële bestuurder, het met sy modelnooi se agent gereël om Marciel (27) op Vrydagoggend 24 Julie na

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related