Huisgenoot

GESOEK: ’N VROU SOOS MA

’N MENS hoor dikwels dat ’n man ’n vrou nes sy ma soek, maar jy verwag dié tradisionele uitkyk nie noodwendig van ’n uiters aantrek like bebaarde man met ’n blokkiesmaag, stoute glimlag en ’n volmaakte sonbruin lyf nie.

Maar vra jy Marc Buckner, waarskynlik binnekort Suid-Afrika se bekendste hubare vrygesel, watter eienskappe van sy ma hy die meeste bewonder, stem dit inderdaad baie ooreen met dié wat hy in sy ideale lewensmaat soek.

Die 37-jarige adonis – die ou om wie se hart 22 vroue in die tweede Suid-Afrikaanse seisoen van die trefferreeks The Bachelor op M-Net meeding – sê sy ma is iemand wat “nooit iets verwag nie; sy is eerlik en onafhanklik”.

En die eienskappe van sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related Books & Audiobooks