SARIE

’n AndErste huwelik werk

‘n Huwelik is nie vanself gelukkig nie. Jy máák dit gelukkig.

Woorde van die Amerikaanse verhoudingsblogger Fawn Weaver waarmee talle gelukkige pare sekerlik sal saamstem.

Die internasionaal bekroonde wildfotograaf en fotosafarigids Marlon du Toit en sy vrou, Lourette, ’n vel- en laserspesialis, woon in Randburg en is die ouers van twee jong kinders, Jack en Rouxlé. Hul huwelik stel ekstra uitdagings.

As mede-eienaar van Wild Eye SA, wat foto-safari’s onderneem, en ambassadeur van groot handelsmerke soos Sony Alpha SA en Swarovski, is Marlon tot 200 dae per jaar oorsee vir besigheid. Hy het ’n indrukwekkende Instagramprofiel met 170 000 volgelinge (@marlondutoit), sy foto’s verskyn in toppublikasies soos National Geographic en hy skuur soms skouers met bekendes soos Bruce Springsteen en Martha Stewart. Verlede jaar was hy selfs ’n gas op Jimmy Fallon se The Tonight Show.

Lourette koester

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
Dubbel So Lekker
Hier kombineer ons Britse pondkoek met klassieke krummelpoeding. Jy kan ook die koek voorsit met vanieljevla vir ’n ander geur. genoeg vir een 18 cm-broodjie KRUMMELLAAG ■ 50 g (60 ml) strooisuiker■ 70 g (125 ml) koekmeel■ 115 g (125 ml) koue bo
SARIE3 min read
Luuks
Daar is iets bekorends aan die aand wanneer die son sak en die hemelruim met stadsliggies en sterre verlig word. Met Chanel se Rouge Allure Velvet Nuit Blanche-lipstiffie (R1 075) in jou handsak, kan jy glansryk op jou aandafspraak gaan. Waag met ’n
SARIE3 min read
2 Is Beter As 1
Met die onlangse filmtoekenningsaande het wit-en-swart uitrustings die rooi tapyt oorheers en ons dink veral aan Carey Mulligan se rok by die Oscars. Dié klassieke kleurkombinasie is ook ’n wenner vir alledaagse uitrustings en veral treffend by ’n 19

Related