Huisgenoot

NOU MAAK ONS MOOI!

DIE twee hondelywe is bedrywig. Hulle kies elke af en toe koers êrens heen om te gaan rondsnuffel – en wanneer hulle ’n geluid hoor, spits die ore voor hulle in ’n ander rigting laat spaander.

Die Wiese-Wentzel-hondekinders gee duidelik nie ’n duit om oor die fotosessie wat hulle vandag bywoon nie. Maar hul “ma”, die pragtige aanbieder Clare Wiese-Wentzel (37), weet presies hoe om met die kamera te flankeer. Sy kén immers die mode- en skoonheidswêreld en het pas klaar verfilm aan die derde seisoen van die gewilde kykNET-mooimaakreeks Mooimaak met Clare Wiese-Wentzel.

Charlie, sit,” maan sy die op-en-wakker rifrug. Maar dié skiet weer ’n rigting in. Clare se man, die oudrugbyspeler en sakeman Marco Wentzel (41), is vinnig by – en ’n mens kan sien hy weet hoe om Charlie onder beheer te kry.

Hier by Kaap Mooi, die boetiekhotel van hul “tante”, Clare se jonger suster, Christina Wiese, in die Kaapse

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Ou Kallie werk by ’n winkel wat elektroniese toerusting verkoop. Op ’n dag kom ’n dief in en hardloop met ’n TV-stel uit. Kallie hardloop dadelik agterna terwyl hy uitasem skreeu: “Stop, stop! Jy het die afstandbeheerder vergeet!” JOHANNA RADEMEYER “
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot1 min read
Internasionale Eer Vir Plaaslike Omgewingsaktiviste
TWEE Suid-Afrikaanse omgewingsaktiviste is aangewys as die gesamentlike wenners van die Goldman-prys vir Afrika. Sinegugu Zukulu en Nonhle Mbuthuma het sleutelrolle gespeel daarin om die maatskappy Shell se planne te keer om seismiese toetse aan die

Related