Huisgenoot

REG VIR MA-WEES

SY SKUIF haar kussing reg en maak haarself gemaklik om ’n uiltjie te knip – sommer net daar in haar geparkeerde motor.

Op 21 weet Greteli de Swardt al hoe om haar tyd goed te benut. Sy speel in twee TV-reekse gelyk én is die aanbieder van Eendag op VIA.

Sy was pas op die rusbank saam met Minki van der Westhuizen vir ’n vroegoggendopname vir dié se kletsprogram, en nou is daar ’n kort blaaskans voor sy in dieselfde gebou in die Kaapse middestad voor die Huisgenoot-kameras moet wees vir ’n voorbladfotosessie.

“Pas eerste shoot vir die dag gehad. Die tweede een op pad,” vertel sy haar 47 000 volgelinge op Instagram. “ ’n Lekker kussinkie, japonnetjie, sonnetjie en vars luggie. Doedoestyd nou.”

Sy het elke oomblik se rus nodig, want al kan ’n mens nog skaars

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro

Related