Huisgenoot

SWANGER NÁ MY LANG STRYD

SY WEET al van ’n baie jong ouderdom af dat sy eendag ’n ma wil wees, maar om eindelik swanger te raak was ’n baie lang en moeilike reis.

Die afgelope byna vyf jaar het sy en haar man gesukkel om swanger te raak. Hulle het hul leefstyl verander en selfs vrugbaarheidsbehandeling beproef, maar daar was soms meer vrae as antwoorde en dae waarop sy moedeloos was. Maar van tou opgooi wou sy niks weet nie. Die hunkering om ’n klein lewetjie in die wêreld te bring was te groot.

Toe bloedtoetse vroeër vanjaar bevestig sy is swanger, kon sy haar ore nie glo nie – sy gaan eindelik ’n ma word.

Daar was simptome soos die oggendnaarheid wat haar begin oorval het en ’n lus

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related