Huisgenoot

PA SE KIND

WANNEER hy destyds ná ’n lang sakereis of ’n dag op kantoor met sy kar by die huis stilgehou het, sou sy donkerkop-dogtertjie altyd voordeur toe hardloop, kinderlik opgewonde in haar pa se arms spring en hom ’n groot druk gee.

Dan sou alles wat daardie dag in die sakemagnaat Christo Wiese se werkwêreld gebeur het eenvoudig wegsmelt. Weg was die raadsvergaderings en sakebesluite – in daardie oomblikke was hy net Pappa.

Vandag is dié dogtertjie amper 40 en ’n suksesvolle televisieaanbieder en sakevrou uit eie reg, maar die band tussen Clare Wiese-Wentzel (39) en haar pa is sterker as ooit.

‘EK KYK NOOIT TERUG NA MY KINDERJARE EN DINK DAT MY PA NOOIT DAAR WAS NIE. EK WEET NIE HOE HULLE DIT REGGEKRY HET NIE’

“Sy was nog altyd ’n daddy’s girl,” sê Christo (80) trots oor sy middelkind, wat hy liefdevol “Clara” noem. Clare knik en vertel hoe haar ma, Caro, destyds die groetoomblikke tussen hulle op kamera kon vasvang. “Ons het baie spesiale foto’s van my en my pa se love affair,” sê sy.

kuier vandag by dié dinamiese pa en dogter in sy nuwe kantoor aan die voet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related