Kuier

Mel & Roxy SE KAAPSE DRAAI

Hulle pose soos gesoute modelle voor die flitsende kamera. Die hegte band tussen ma en dogter is duidelik en amper tasbaar wanneer hulle gemaklik en styf teen mekaar skuif, om op ‘n mooi sonskyn- en windstil-Saterdagmiddag in ’n hotel in Gordonsbaai buite Kaapstad hul lyf voorbladsterre vir Kuier te hou. Een ding is seker: Liefde woon hier.

Melanie du Bois (48) en haar ewe beeldskone krulkopdogter, Roxy (17), het hul harte op die Kaap verloor.

Sy’s eintlik ’n Jozi girl, vertel dié dinamiese aktrise, wie se indrukwekkende loopbaan al oor twee dekades strek. Maar die Kaap het ook ’n spesiale plekkie in haar hart sedert sy in 2018 vir werk hierheen verhuis het. Die lewenslustige en sportiewe Roxy is ook nou ’n Kapenaar, nadat sy onlangs by haar ma hier in Gordonsbaai aangesluit het, en sy is netso dolverlief op die mooie Kaap.

Melanie se glimlag verbreed as sy gesels oor haar ewebeeld-dogter, wat in 2017 ook saam met haar ma op Kuier se voorblad gepryk het. “Roxy is outgoing, vriendelik en sy maak baie maklik vriende,” vertel Melanie. “Ek dink ook sy het baie toneelspelvermoë. Sy is baie tough en vasbeslote. Ons persoonlikhede is baie eenders, maar sy het haar pappa se sin vir humor.”

Die aktrise kyk liefdevol na haar pragtige meisiekind voor sy verder

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related Books & Audiobooks