VAN DIE 1STE GRAAD
Feb 14, 2020
2 minutes
Deur ROXANNE MOONEYS
DIE opwinding was groot toe haasbekkies van oor die hele land verlede maand vir die eerste keer grootskool toe is. Party gr. 1’tjies het omtrent by die deure ingehuppel, terwyl ander ’n bietjie meer huiwerig was.
Die eerste skooldag is ’n belangrike mylpaal; daarom het vanjaar in samewerking met PEP weer ’n fotokompetisie gehou om dit te vier.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days