MEER PRET MET BLOND
Feb 14, 2020
3 minutes
Deur NTHABISENG MAKHOKHA
Die aktrise Amy Adams
1 Van rooi tot blond
Daar is verskillende skakerings van rooi én blond, en dis dalk nie so maklik om te besluit watter blonde skakering jy wil hê nie. Die beste manier om te weet wat by jou pas, is om te kyk na bekendes met dieselfde gelaatskleur as jy: Wat het hulle probeer?
Verskeie sessies sal nodig wees om die voorkoms te kry. Hoe ligter jy dit wil hê, hoe meer moet dit gebleik word. As
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days