Huisgenoot

Eet nostalgies

IN Saam betoon die bekende kosskrywer en huiskok Errieda du Toit eer aan die nederige gemeenskapsresepteboekies waarmee menige geldinsamelingsveldtog van stapel gestuur is. Sy het 150 resepteboekies gefynkam wat oor 100 jaar uitgegee is en deel in Saam die flatervrye resepte wat die toets van die tyd deurstaan het. Party is vernuwe; ander het hul retro-status behou.

KNAPSAKKIEBIEFSTUK

Dié gereg is nog net so gewild soos toe dit in 1981 in Uit die haard van Citrusdal opgeneem is. “Dié geldinsameling was so suksesvol dat die wins met elke herdruk in ’n nuwe verdienstelike projek van die kerk teruggeploeg kon word.”

GENOEG VIR 6 MENSE
BEREIDING: 30 MIN.
GAARMAAK: 12 MIN. PER BIEFSTUK

BIEFSTUK

◗ 15 g botter, by kamer temperatuur◗ 1 klein ui, fyngekap◗ 12 knopiesampioene, fyngekap◗ 1 sny witbrood, korsies◗ verwyder en gekrummel◗ sout en peper na smaak◗ 6 stukke (sowat 200 g elk)◗ filet, lendeskyf, kruisskyf of riboog◗ 1 x 85 g-blik gerookte oesters of mossels, in 6 verdeel◗ 125 g bloukaas, in 6 verdeel◗ 1 pakkie (200-250 g) repie spek◗ olie vir smeer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Bianca Terblanche Oor Harry De Villiers
DIT was nie liefde met die eerste oogopslag nie. Allesbehalwe. Ek het ’n ander ou gedate toe ek vir Harry ontmoet het. Hy was amper 10 jaar ouer as ek. Ek en sy broer was saam op skool op Aliwal-Noord. Ons paaie het in 2015 die eerste keer gekruis. E
Huisgenoot8 min read
Die Klank Van Sy Lewe
ELTON John het in 1987 ’n keeloperasie gehad wat sy stem verander het. Rod Stewart het in 2000 gehoor hy het skildklierkanker en kon nege maande lank nie sing nie. Luciano Pavarotti het groeisels aan sy stembande gekry omdat hy aan die begin van sy l
Huisgenoot4 min read
Hoekom Grom My Maag Soms?
‘WAT dink julle van dié een?” vra Bibi en hou ’n geel top met kolle in die lug. Sy is besig om deur ’n klomp klere te gaan sodat sy kan besluit watter klere sy moet hou en watter klere sy moet uitgooi. “Mal daaroor. Jy lyk baie mooi in geel, so ek di

Related