Huisgenoot

GESONDE GOEDVOELKOS

VOLGRAANPLAAT-KOEKIES EN GRANOLA MET APPEL EN NEUTE

Soms is dit moeilik om genoeg vesel in jou daaglikse dieet in te sluit. Hierdie plaatkoekies is volgeprop met vesel en word boonop voorgesit saam met ’n granola wat baie omegavetsure bevat. Dié ontbyt sal jou nie net langer versadig hou nie; dis ook die perfekte happie vir voor of ná oefening.

GENOEG VIR 4-6 MENSE

BEREIDING: 20 MIN.

GAARMAAK: 30 MIN.

GRANOLA

◗ 250 ml (1 k) sonneblomsade
◗ 125 ml (½ k) pampoenpitte
◗ 100 g gemengde rou neute
◗ 125 ml (½ k) klapperskaafsels
◗ 2 appels, ontpit, geskil en gerasper
◗ 30 ml (2 e) olyfolie
◗ 30 ml (2 e) heuning
◗ ’n knippie seesout

PLAATKOEKIES

◗ 250 ml (1 k) volgraanmeel◗ 125 ml (½ k) hawersemels◗ 10 ml (2 t) bakpoeier◗ 5 ml (1 t) koeksoda◗ 2,5 ml (½ t) sout◗ 2,5 ml (½ t) fyn kaneel (opsioneel)◗ 80 ml ( ⁄₃ k) melk◗ 80 ml ( ⁄₃ k) olyfolie of gesmelte klapperolie of-botter◗ 250 ml (1 k) jogurt,◗ 2 eiers, geklits◗ 30 ml (2 e) heuning◗ 5 ml (1 t) vanieljegeursel fyngerasperde skil van◗ 1 lemoen◗ ’n bietjie olyfolie, vir braai

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related