30 JAAR LATER
Glo dit of nie, dis vanjaar al drie dekades – ja, 30 jaar – sedert die sangeres Corlea Botha (36) op vyf jaar begin sing het.
Sedertdien het die mooiste musiek gevolg: Daar was haar duette saam met Rudi Claase en Jannie Moolman, en en asook ’n ontelbare rits treffers.