VOL VERSKEIDENHEID
Jy ken hulle waarskynlik beter as die Bottomless Coffee Band, die naam waaronder die musiekduo Esté en Lourens Rabé al drie albums die lig laat sien het.
Deesdae staan dié getroude paartjie as Raaf bekend.
Maar hoekom? Wel, eintlik net sommer.