Huisgenoot

EN TOE IS ÓÚMA DIE KARATE KID!

DIE oefensak dreun wanneer die vrou in die wit karatepak dit met blitsige houe moker. Dan uiter sy ’n kreet om haar krag en energie te fokus, gereed vir die volgende gevegsoefening.

Dis dalk ’n toneel wat hom gereeld in dojo’s afspeel. Maar dié is g’n gewone student nie. Want op die rype ouderdom van 70 het Romy Kloppers onlangs die reg verdien om die gesogte swart gordel (eerste dan) om haar middel vas te knoop.

Dit beteken dié Vanderbijlparkse ouma het die tegnieke van die Oosterse gevegskuns nou goed onder die knie.

Haar sensei, soos karatemeesters heet, lyk heel ingenome, maar Romy is nog lank nie gereed vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related