WAAROOR GAAN DIE REEKS?
Die afgelope jaar het Showmax-kykers met reekse soos Donkerbos en Spinners vasgenael gehou. En hul nuwe moordraaiselreeks, Trompoppie, is beslis in pas met van die bestes uit dié stroomdiens se stal.
Luna Verwey (Melissa Myburgh) is ’n