Huisgenoot

Silwerskermflieks

DIE kykNET Silwerskermfees is ’n hoogtepunt op die jaarlikse vermaakkalender en vind vanjaar van 23 tot 26 Augustus in The Bay Hotel en Theatre on the Bay in Kampsbaai, Kaapstad, plaas. Die fees is weer oop vir die publiek, en ’n beperkte aantal kaartjies is beskikbaar by silwerskermfees.co.za.

Daar is vyf splinternuwe rolprente, 14 kortflieks en, die eerste keer, ses dokumentêre wat hul debuut maak. Ons gee jou ’n voorsmakie van dié kykstof.

PUNTE

A Almal

D Dwelms

G Geweld

Gr Gruwel

N Naaktheid

O Ouerdiskresie

S Seks

T Taal

V Vooroordeel

HET JY GEWEET?

Vanjaar se premières op die fees sluit die eerste keer dokumentêre in. Dié ses flieks was deel van die Silwerskermfees se mentorskapsprojek, onder leiding van Idea Candy. Dié span het die opspraakwekkende dokumentêre Devilsdorp en Steinheist gemaak.

Al die kortflieks en dokkies sal ná die Silwerskermfees op kykNET(DStv-kanaal 144) en Showmax te sien wees.

DOKKIES

’N GIDS VIR LOUZANNE

23 AUGUSTUS OM 12:30

Die blinde atleet Louzanne Coetzee van Bloemfontein het onlangs ’n silwermedalje op die Wêreld-Para-atletiekkampioenskapsbyeenkoms in Parys losgehardloop. Omdat sy blind is, maak Louzanne in wedrenne staat op ’n unieke hardloopmaat – ’n gids wat haar hardloopritme, fiksheid en spoed verstaan en ewenaar. Deur haar merkwaardige loopbaan het Louzanne talle triomfe en teleurstellings saam met dié gidse beleef.

vertel hul storie en gaan jou met nuwe oë na die verhouding

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Van Naïef Tot Kragdrag
DIE modereeks waarvan sy nou amptelik die gesig is, sluit in kantoordrag, oorjasse, rokke en selfs ’n skouersakkie wat na haar vernoem is, die “Monica”. Al dié klere is volgens die vervaardiger ontwerp om die beeld van ’n sterk vrou uit te straal, ee
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
Huisgenoot Sê
POST MALONE EN MORGAN WALLEN Sy gesig vol tatoes kan dalk vir baba bang maak, maar sy rap en sang bekoor. Kyk nou maar hoe dié eksentrieke Amerikaner se duet met die countryster Morgan Wallen die rekords laat spat! “IHadSomeHelp” wasindietweedeweek v

Related