Kuier

GROEI & GENEES

“Kylie kom nou! Dit raak laat en jy moet nog eet!" roep Pa uit die kombuis, maar ek voel vandag verlies in al sy wrede glorie.

Die skool het aan vyf leerders in graad 12 die opdrag gegee om iets te doen vir Erfenisdag. Die eerste ding wat by my opgekom het, was om iets oor ma's te sê, maar my ma is 'n jaar gelede skielik aan borskanker oorlede. Dis 'n rou wond wat ek nie dieper wil oopkrap nie. Ek sal aan iets anders moet dink.

Mammie was die een dag nog perdfris en gesond en die volgende dag het sy geveg vir haar lewe. Pa is hier, maar hy kan haar nie vervang nie. Al sy probeerslae om haar plek ook vol te staan, is ietwat pateties.

“Mammie, ek mis jou so baie. Ek wens jy was hier,”sê ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel
Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel

Related