Kuier

’N MA SE VOORREG

“Kom nou, liefiekind, moenie moeilikwees nie. Hou jou masker op anders gaan die kwaai oom jou uit die winkel sit,” vermaan die vrou voor my haar dogtertjie.

Die vrees wat op haar gesiggie vorm aanneem, laat my ontsteld. Watter ma wil haar kind bangmaak? Het sy dit bedoel?

Die vrou se onkunde laat my aan my situasie met my drie broers dink.

Ek weet nie hoe om ’n ma te wees nie. Al wat ek nou weet, is dat ek my broers moet help met hul skoolwerk en moet voed. Ek weet nie hoe om betekenisvol vir hulle te wees nie. As enigiemand ’n handleiding nodig het, dan is dit ek.

“Jenna, bring vir ons lekkers saam asseblief” was

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e
Kuier1 min read
Soek-soek
Kinders, kry julle mammie en daddy dat almal lekker kan saamspeel! Daar is 10 verskille tussen die twee prentjies hieronder. Kan jy almal vind? Watter een van die skaduwees hieronder is die meisietjie op die fietsie s'n? Klim die trappe en beweeg deu
Kuier5 min read
Uit Die Kloue Van ‘N Narsis
Vir so lank as wat Christelle Swarts (44)* van Kimberley in die Noord-Kaap kan onthou, het sy nog nooit gevoel asof sy goed genoeg is vir haar man, David (41)*, nie. Hulle is al 16 jaar saam en vanjaar 10 jaar getroud, maar David hou vol om sy vrou t

Related