Huisgenoot

Een laaste dans

‘EK WIL nie pla nie, Juffrou, maar ek wil ’n groot guns vra,” groet ek toe ek voor juffrou Charles se tafel stop. Ek weet sy het nie veel ooghare vir my nie.

“Goeiedag, Latifa. Aan wat het ek die eer te danke?” vra onse Engelse juffrou in haar ek-gaan-jou-maniere-leer-stem.

“Ek wil ’n guns vra.”

Juffrou Charles slaan haar leesboek toe. Pride and Prejudice, natuurlik. Sy is Lucy se gunstelingonderwyser vir ’n rede. “Ek verstaan so, ja.”

Dis nie ’n ja of nee nie. Ek lek oor my lippe. “Ek verstaan Juffrou het van daardie outydse rokke.” Ek wys na die boek. “Soos in Pride en Prejudice.”

Dit kry haar aandag. “Ja, ek het. Waarom vra jy?”

“Dis vir Lucy.”

Vier jaar se geveg teen kanker en gister moes ek erken my suster is tog besig om te sterf.

“Dis ’n slegte week.”

Juffrou Charles sit ’n boekmerk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related