Huisgenoot

Waar daar ’n rokie trek

WIE is sy nou om te stry? dink Riekie Goosen ingedagte. Die ander ma’s het heel duidelik behoorlik huiswerk gedoen. Sy kan partykeer net kopskud oor alles wat hulle kwytraak. Sy ken die meeste van hulle sedert hul spruite van gr. 1 af in dieselfde klas is.

Dit is nou al gewoonte om elke dag onder die groot boom by die skoolhek bymekaar te kom terwyl hulle wag vir die klok om die einde van die skooldag aan te kondig. “Ek sê julle, meneer Bouwer en klein Mienke se ma is besig met dinge waarmee hulle nie besig moet wees nie,” laat Anna Kleynhans van haar hoor. Met haar kort, helderrooi hare en uitspattige uitrustings trek sy aandag waar sy ook al gaan. Sy is gewoonlik die voorbok wanneer dit kom by “feite uitruil”, soos sy dit noem.

Die res van die groepie is ywerig om gepaste kommentaar te lewer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related