Rooi Rose

Altyd pê?

‘Byna almal wat hul dieet verander het en aktiewer raak voel ná twee weke beter’
- Jeske Wellmann

Staan jy met ’n wip in jou stappie en ’n lig in jou oë op, of voel dit of jy jou soggens moet bymekaarhark net om die dag in die oë te kyk? Ons leef op die oomblik in unieke tye, maar dis steeds belangrik om beheer van jou lewe te neem. Gelukkig kan voedsame kos, slaap en oefening jou lewe verander.

Jy is wat jy eet

“Minstens 70% van die mense wat my kom sien, kla oor moegheid,” sê Jeske Wellmann, ’n dieetkundige van Bryanston. “Dis nie hoekom hulle my kom sien nie, maar wanneer ek uitvra, is dit gewoonlik een van die klagtes. Ek sien dat byna almal ná twee weke beter voel ná hulle hul dieet verander het en aktiewer raak.”

Slaap, jou eetgewoontes

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose1 min read
Ons Lief In Junie
H&M se Conscious Exclusive Collection 2020 is eksklusief by H&M in Sandton City beskikbaar. Die glansryke items word uit herwinbare materiale in pragtige mode-items omskep. Armband van herwonne glas en geelkoper (R529).  vir Checkers se nuwe, bekosti
Rooi Rose1 min read
Blink
Die belangrikste is dat jy die klere bedags ook moet kan dra. ’n Goue blinkerbaadjie is nou die perfekte pasmaat by ’n gestreepte blou toeknoophemp. 1 BAADJIE (R899; S-XL) ZARA. 2 T-HEMP (R199; XS-XL) MANGO. 3 SNEAKERS (R1 599; 3-11) ADIDAS. 4 WYE

Related