Landbouweekblad

Briewe

POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com

Ideologie of ekonomie?

Die gevolge van die ANC se beleid is in die afgelope tyd behoorlik weerspieël in die een mislukking ná die ander. Sedert 1994 is die hele spektrum van dienslewerende instellings, soos Eskom, Prasa, die Poskantoor, Denel, en die SAA, in ’n goed funksionerende toestand aan die ANC oorhandig. Nou kan ons vra of daar nog een is wat goed funksioneer en tot diens van Suid-Afrika en sy mense is. Die huidige beleidsomgewing, naamlik om te transformeer, het hul almal tot by mislukking gebring.

Die groot kommer is dat die ekonomies aktiewe mense en instellings al geleer het om dit as die norm te aanvaar en dan te probeer “bestuur”. In die praktyk is dit duidelik dat die ANC juis weens sy kaderontplooiing nie oor die kundigheid beskik om dinge gedoen te kry nie. Daarom skep hy meganismes soos swart ekonomiese bemagting (SEB) op so ’n wyse dat diegene wat die land se ekonomiese ratte laat draai, mekaar se waghond moet wees om dit af te dwing.

Die afgelope tyd was daar ’n taamlike hewige debat oor SEB en uitvoervereistes. Dadelik was daar twee kampe. Die een groep het die nadelige gevolge van SEB soos dit toegepas word, uitgewys, en die ander

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related