Landbouweekblad

Briewe

’n Ode aan boervroue

Vrouwees is my passie, veral wanneer dit by boervroue kom. Hierdie vroue is werklik goud werd, want hulle is die sout van die aarde en werk net so hard soos enige manlike boer. Sy staan deur dik en dun by haar man, daarom dra ek hierdie brief spesiaal op aan al ons boervroue ter viering van Vrouemaand in Augustus. Naas God is ons in die skuld by vroue – eerstens vir die lewe self en ook omdat hulle die lewe die moeite werd maak.

Vroue . . . Uit die geskiedenis wat ek gelees het, het ek tot die gevolgtrekking gekom dat die gedrag van vroue die mees onfeilbare barometer is om die vlak van moraliteit en deug van ’n volk te bepaal. Ons het pragtige, hardwerkende en fynbesnaarde boervroue.

’n Knap vrou is baie werd, baie meer as edelstene. Haar man steun op haar en pluk die vrugte van haar werk. Sy bring vir hom net voordeel, nie nadeel nie, haar hele lewe lank. Sy pak die werk aan met krag en haar hande staan vir niks verkeerd nie. Alles van haar spreek van ’n sterk en edel persoonlikheid. Sy ken geen kommer oor die toekoms nie. As sy praat, is dit met wysheid.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related